Wysheid

Ek het geleer…..

Diegene wat jou nie opsoek nie, mis jou nie.

En wie jou nie mis nie, hou nie van jou nie.

Die lewe besluit wie in jou lewe kom, maar jy besluit wie daar moet bly.

Die waarheid maak net eenkeer seer, maar die leuen maak altyd seer.

Daarom gee meer aandag aan die wat dit aan jou gee, en nie aan diegene vir wie jy slegs ‘n opsie is nie.

Wie jou seermaak, maak jou sterker

Wie jou kritiseer, maak jou belangriker

Wie jou beny, maak jou interessanter.

En baie keer is dit interessant om te weet dat …. diegene wat vir jou die slegste in die lewe toewens, sal moet aanvaar dat die beste met jou sal gebeur.

Geleen vanaf die Facebook blad van ‘n merkwaardige jong man, Michael Oosthuyzen.

5 comments

  1. Soms soek die mense jou nie op nie omdat hulle eintik maar net baie besig is. Besigwees is seker nie so ‘n goeie verskoning nie, maar dit is my rede. 🙂 Ek kom net nie by alles en almal uit wat ek wil nie. Maar ek dink steeds aan die mense, soms vergeet ek, maar skielik onthou ek en mis hulle en soek hulle dalkies op. ❤

    Liked by 1 person

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s