SOS!!!SOS!!!SOS!!!!

Blog maters…hierdie is n dringende versoek groot asb!!!

My dogter gee Afrikaans vir die graad 7 Engelse kinders. Hulle weet nie lekker hoe om voor te dra nie want vir hulle is voor dra iets soos public speaking.

Ek vra my blogmaats vir hulp. Ek soek gediggies oor diere. Enige diere.. net 5 rëels lank want hulle moet dit memoriseer.

Asb asb asb

Ek sal als bymekaar maak en aanstuur…het mos nou gesien hoe goed is julle klomp met kinders….

Baie baie dankie!!

15 comments

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s