[…] WoordNoot het gister laat weet sy gaan moontlik nog lank op die maan bly sit. Ek beplan om binnekort uit te stap en te kyk of ek die maan in die verte kan gewaar. Indien wel, pak ek ń piekniekmandjie en vat vir haar varsgebakte Hertzoggies boontoe. Net vir ń wyle. […]
Hy het regtig die mooiste stem. en dis ‘n pragtige lied.
LikeLiked by 1 person

LikeLike