Lawwe Vrydag

Ons lewens het so ernstig geword. Ons het eintlik min oor om oor te lag.Daarom is my blog vandag kort en kragtig. Ek wil erkenning gee aan Jane Seabrook wat hierdie Furry Logic boekies saamstel en self die sketse doen met “watercolors” (ag tog, is daar n behoorlike beskrywende naam in Afrikaans daarvoor?) Geniet dit en bepeins dit…sommige waarhede kan nogal ‘n storie vertel. Hier is net ‘n paar….daar is nog. Dalk plaas ek dit volgende keer.

Geniet julle naweek!!!

20 comments

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s