Geleende Spreuke 3

WhatsApp Image 2020-01-06 at 19.51.03

Hier by ons in Pretoria reën dit weer. Ons het wakker geword met lekker ou Transvaalse donderweer en bliksemstrale. Bondels het so pragtige gedig geskryf oor druppels op blare…pure seën.

Vandag is my geleende spreuk:

Cry with someone, it’s more healing than crying alone.

Dankie dat ek op julle skouers kan huil. Ek stel my skouers beskikbaar vir julle wat wil huil. Daar is heelwat mense in my lewe wat vandag huil oor iets. Gaan soek ‘n skouer. Jy sal een kry.

En drink dan lekker koffie/tee/sap/wyn/gin……wat ookal. Moet dit net nie alleen doen nie. Die huil, bedoel ek. And for that matter…moet asseblief niks alleen drink nie! Deel met ander. Hulle voel dalk ook so. En jy kan dalk later weer hulle skouer wees.

5 comments

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s