Geleende spreuke 2

WhatsApp Image 2020-01-06 at 19.51.03

Vandag se geleende spreuk is:

When in doubt, just take the next small step

Soos ek nou hier sit en tik, is daar baie mense om my en in my lewe wat vandag op hierdie plek is. Vrae dwarrel soos sandstorms deur hulle koppe. Dit voel of hulle net meer verward raak. “Doen ek die regte ding?” Dis die million dollar vraag. En dis die vraag waarop geeneen van ons met honderd persent oortuiging kan sê dat ons doodseker is nie. Want die opvolg vraag is: “Wat as…”

Dan neem ons maar net weer ‘n klein treetjie. ‘n Dag vir dag treetjie. Maar treë sal ons stap. Dis wat dit beteken om te lewe. Only one small step.

 

7 comments

  1. Ek het n baie interesante boek gelees ivm die vraag…Destined to win….deur Kris Vallotton…kyk of jy dit kry en lees dit. Is oral beskikbaar….mens moet maar versigtig wees met wat mens lees…maar hierdie boek is goed en bybels.

    Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s