2 Name = 2 mense?

Cecilia

Origin and meaning

It is the female for Cecil arising from the Caecilli family in Rome. The original meaning was “blind” but the family preferred the meaning of “hearthstone” A member of the family, Cecilia was a Christian martyr. According to the legend she married Valerian and they became Christians. They refused to honor the Roman gods and were subsequently tortured. She was thrown into a boiling bath but when she failed to die, they tried to behead her. After three attempts, she still lived for another three days Her remains were buried under the Basilica of St Cecilia in Rome. She became the patron saint of music, for legend has it that she sang in her heart to God. It is even believed that she invented the piano.

Dalk was dit al die katedrale wat gemaak het dat my sussie besluit het om die betekenis van ons name te gaan soek. Ek weet lankal dat Cecilia beteken blind, daarom was ek maar so bly dat my Pa nie nog ‘n Cielie in die familie wou hê nie en dat hy toe maar my tweede naam Maria, afgekort het.. Wie wil nou blind deur die lewe gaan?

Maar nou wonder ek of ek nie big time verloor het nie. Ek is ontsaglik lief vir musiek en dit was altyd my droom om meer as een musiek instrument te speel. Ek het bietjie klavier en orrel gespeel, maar alles op gehoor. Ek het nooit formele onderrig daarin gekry nie. Sekere instrumente voer my net weg na my planeet toe. ‘n Saxofoon laat my bewe. Huilende kitare soos in die regte rock musiek, laat my hart so vinnig klop ek wil flou word. Die diep brom-brom van ‘n baskitaar of eintlik ‘n basviool laat my rittel van lekker. Die hartseer klank van die tjello laat my huil. Dis al die instrumente wat ek graag sou wou speel. My radio het 24 uur gespeel. Snags as ek wakker word, het die musiek my dadelik weer laat slaap. Die laaste jaar het my musiekluister lus opgedroog. Nou  is dit eerder soos om  Cecilia te laat  “sing in her heart to God”

Ek heg baie waarde aan name. Elke keer as jy iemand se naam noem, spreek jy dit uit wat daardie nam beteken. Daarom kan ek dink dat iemand met die naam Storm, se hele lewe stormagtig kan wees. Ek weet nou nie regtig wat West of Apple oor ‘n mens kan uitspreek nie. Ek het soms al gehoor van mense wat hulle name verander. Dit het nooit regtig vir my sin gemaak nie.

Nou wonder ek. Want my doopnaam is Cecilia. En net soos my naamgenoot het ek ook al ‘n paar dinge deurleef wat my wou doodmaak. Of dit nou fisies of emosioneel was. Ek is darem nog nie begrawe onder die Basilika in Rome nie. Dalk wag dit nog op my!

Nou oor na my noemnaam vir die laaste 60 jaar……

The girl, one man should always hold on to and never let go of. She is a goodluck charm, never let go of her. She is the one girl that everyman wants to hold in there arms. However, there is only one man in the world that deserves to have this beauty. She must be treated like an angel, she must be looked upon as a princess, she truly is a gift. She holds a great value, importance, and worth in the world. Whoever has her in his hands is one lucky man! She is the best girl any man can wish for, no one is better than her! She can make anyone smile and laugh. She has the cutest nose in the world! It is so fun to touch her nose and look at her pretty cute beautiful angel face that looks like a goddess. She will take your breath away! Oh and also she is the sexiest woman on planet earth! Please please whoever has her, treat her right, she is a special one, it doesn’t and will never get better than her. She has an INCREDIBLE and EDIBLE body! 😉 Her beautiful eyes make it easy for one to fall into. Her luscious lips are so tempting! She is so gorgeous! OMG she makes you so happy that you will cry out of happiness. She will make your life, she will complete you. But there is only one lucky guy who get to hold her in his arms forever. She is special who ever you are, make sure you treat her like an angel from up above, she truly is a gift from God.

Akhil is the only guy who deserves Ria, they are perfect for each other, they make the greatest couple ever.

Ria is like omg the funniest person to be around, life is a wonderful adventure, fantasy land, dream with her! You wont regret meeting this girl.

 

Eish…kan julle nou vertaan hoekom ek is wat ek is???? En wie de hel is Akhil? En ‘n “cute nose?”

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

8 comments

  1. Jy moet maar vir Akhil op facebook soek sodat ons hom ook kan ontmoet. Jy het my nou lekker laat glimlag. Totdat ek die Urban Dictionary besoek het om te gaan vasstel wat hulle sê van Hester – ek het al blosende daar weggevlug.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s