Rebusfontein sirkus: Dis amptelik!

sirkus

Mr Barnum het woord gehou! Una gaan by Carnival City wees op 6-8 September! Saam met GROOT name in die bedryf! Teen ‘n astronomiese bedrag! En die goeie nuus is dat al die Rebusfonteiners spesiale behandeling kry. Ons word opgelaai by ORTambo met die Sun International bussie. Ons slaap in die hotel, alles ingesluit! En ons gaan die vertoning gratis sien. Ek het nou eintlik die aap uit die mou gelaat, maar Toortsie, die Bestuurder van Beenhare sal ons op hoogte hou van verdere verwikkelinge!

sirkus 2

25 comments

  1. Ek kannie wag nie Woordnoot. Nou het ons opdrag van Toorts gekry oor ons klere ens. Sal hard moet dink wat ek gaan aantrek…. en dan moet die Towerinne nog ‘n lyndans voor al daardie mense doen. Miskien kan ons almal maskers opsit….

    Like

    • Ek sit nou hier langs ons swembad (wat die Oom nie skoonkry omdat hy nooit die Kreepy aansit nie) en dis so lieflik…en ek droom oor my rok!!! Dankie Una en Toortsie….as ek kan droom….

      Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s