3 Sekondes Dankie se 10 Augustus

Dankie vir alleentyd.

Dankie vir die tyd om Helmut Lotti Goes Classic te luister met die volume oop! En dan Creedence Clearwater Revival….sonder dat die musiek sagter gesit word.

Dankie vir die vredigheid terwyl die sonnetjie wegsak.

Dankie dat ek uit die min wat ek het vandag vir my kind kon kos vat.Dankie dat ek vir hom en sy gesin gaan bid, bid soos nog nooit dat daar n drastiese verandering in hulle situasie gaan kom. Dankie dat ek kan vertrou dat die dofheid in sy oë weer vervang sal word met optimisme.

Dankie dat ek my hart kan stil maak….voed met die dinge wat my gemoed kan kalmeer.

En ja….CCR se beat musiek kalmeer my….moenie vra hoe nie…ek weet net dit doen!

Advertisements

7 comments

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s