3 Sekondes dankie sê 9 Julie

Met die allermintige hoe pryse wat boeke vandag kos, is dit bykans onmoontlik om ‘n nuwe boek te koop. En ek is dol oor ‘n boek.

Vandag se dankie gaan aan al die boek engele wat my lewe verryk. EK sit en dink vanoggend op pad werk toe. En ek besef dat daar nog my hele lewe altyd iemand was wat dit kon bekostig om boeke te koop. En dit dan vir my geleen het. Ek is dus uiters geseend. In die laaste week het ek vyf verskillende boeke gekry om te lees.

  • The Last Rhino – Anthony Lawrence (The Elephant whisperer)
  • Truly Madly Guilty-  Liane Moriarty
  • Don’t run whatever you do – Peter Allison
  • The Persian Gamble – Joel Rosenberg
  • The husband’s secret – Liane Moriarty

Wye verskeidenheid.. heerlike leesstof. Dan praat ek nie eers van al die skatte wat in die biblioteek weggesteek is nie.

Dankie vir boeke…..hardeband of sagteband in die hand vashou/bladsy omblaai lekkerte.

Advertisements

3 comments

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s