WOORD VIR WOORD WOENSDAG 20H00
Ek lees die volgende voor:
Madre van Tonder – Die nut van n tweedehandse kunsbeen
Kamera Ligte Aksie – 5 Gedigte deur Werner Wehmeyer
Herman du Plessis – Tert se Paasfees storie
Tharina Schnetler Dippenaar – Nuwe dagbreek
Gedigte:
Zimri – Stille dagbreek
Evanthe Schurink – Carpe Diem
Salvia Ockhuis – Vroegmore hoop
Mariaan Taljaard – Die groot kunstenaar
Jacques van Zyl – Dis jou dag vandag
Elsabe vd Westhuizen – Genade reen
Ek lees ook Danie Jonker se blog wat handel oor die onderstaande skildery
Dankie vir die update, Ria. Ek gaan verseker luister.
LikeLike
Dit was lekker om te luister na my eie woorde. Dankie, dit was ‘n voorreg.
LikeLike
Die storie oor die bedelaar/alkolis gryp mens aan die hart en ek besef dat ek ook nie die guts het nie. Dis tyd dat ek ook by God in die troonkamer moet gaan sit om die guts te kry. Kan jy dit nie dalk blog nie?
LikeLike
Hi dis Herman du Plessis se storie. Ek sal by hom toestemming vra. Dit is aangrypend ne. Is bly jy het daarvan gehou
LikeLike