Bietjie hulp asseblief?

Blog maters…ek vra hulp.

Ek het ten minste vier blogs nodig wat gaan oor n nuwe dag/nuwe daeraad…maw nuwe begin. Hier is soveel blogs…ek is skoon verlore en kan nie almal gaan oplees nie. Julle weet mos wat julle geskryf het….is daar enige so iets iewers? Of kan julle dalk vir my daaroor skryf? Ek wil dit graag voorlees op die 11e….

Ek hoop nie ek oortree enige blog wet nie….Laat weet asb as dit so is! Blogland is nog vreemd vir my!

6 comments

  1. Jou fb goete is awesome… gaan net gou die Oom voed en dan gaan ek met mening daarop neersak en iets soek vir woensdag…

    Like

    • Skryf asb!! Ek het ten minste 6 nodig! Nuwe begin is die tema die hele April…daar is nog tenminste 4 weke oor! Twee op n keer….

      Like

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s